Stap Verslag

Ons ken mekaar naweek by Bosveld Wegbreek was wonderlik, klik hier om verder te lees Bosveld Wegbreek 18-20 Jan 2019

Ons het die jaar begin met ‘n lekker 10km dagstap by Hedianga, klik op die skakel om verder te lees Hedianga Dagstap 12 Jan 2019

2019

Nog ‘n lekker dag stap 4.1 Shelter Rock verslag klik op die skakel om die dokument oop te maak.

Ons eerste Rugsak stap vir 2018 ‘n weergawe van die Oom Paul roete naby Machadodorp 3.1Terugvoer- Rugsakstap – 16 – 18 Feb 2018 klik op die skakel om die dokument oop te maak.

Ons eerste Dag stap vir 2018 2.1 Dome Poele Verslag klik op die skakel om die dokument oop te maak.