14 thoughts on “Stapprogram

  1. Carien

    Goeie dag,

    Hoop dat dit goedgaan.

    Ek sal graag ‘n stap wil bywoon met die oog om ‘n lid te word.

    Laat weet asb wat die stappe is.

    Groete

    Reply
    1. lizelle

      Hi Carien, jammer ek kom nou eers terug na jou. Ons het die 7de April ‘n dagstap by Shelter Rock naby Magalies. Dit is 8km met ‘n redelike klim. Laat weet of jy sal belangstel dan sit ek jou naam op die lys. Ek sal ook vir jou ‘n e-mail stuur. Mooi dag Lizelle

      Reply
  2. Alwyn Wasserman

    Hi ek sal ook graag die dagstap wil meemaak sal ook moontlik by die klub wil aansluit, ek is trots om sê ek is n wedergebore kind van Jesus
    Gtoete

    Reply
  3. Marietjie van den Berg

    Hi, ek wil graag die dagstap doen op die 7 de April en dan ook graag aansluit by die klub.

    Reply

Leave a Reply to Carien Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *