Hi Carien, jammer ek kom nou eers terug na jou. Ons het die 7de April ‘n dagstap by Shelter Rock naby Magalies. Dit is 8km met ‘n redelike klim. Laat weet of jy sal belangstel dan sit ek jou naam op die lys. Ek sal ook vir jou ‘n e-mail stuur. Mooi dag Lizelle
Goeie dag,
Hoop dat dit goedgaan.
Ek sal graag ‘n stap wil bywoon met die oog om ‘n lid te word.
Laat weet asb wat die stappe is.
Groete
Hi Carien, jammer ek kom nou eers terug na jou. Ons het die 7de April ‘n dagstap by Shelter Rock naby Magalies. Dit is 8km met ‘n redelike klim. Laat weet of jy sal belangstel dan sit ek jou naam op die lys. Ek sal ook vir jou ‘n e-mail stuur. Mooi dag Lizelle
Hi ek sal ook graag die dagstap wil meemaak sal ook moontlik by die klub wil aansluit, ek is trots om sê ek is n wedergebore kind van Jesus
Gtoete
Hi, ek het vir jou info gestuur.
Dankie
Lizelle
Goeie dag,
Kan julle vir my meer info stuur oor stappe en lidmaatskap?
Groete Sinöve
Hi, ek het vir jou info gestuur.
Dankie
Lizelle
Hi, ek wil graag die dagstap doen op die 7 de April en dan ook graag aansluit by die klub.
Hi Marietjie, ek kry ons Admin om vir jou nog inligting te stuur. Mooi dag Lizelle
Goeiemiddag
Ek stel belang om by julle klub aan te sluit. Waar kan ek nog inligting kry asseblief?
Hi Dawn, het vir jou ‘n mail gestuur.
Stuur asseblief meer inligting, stel belang om aan te sluit.
Goeie dag, ek het vandag ‘n e-mail gestuur. Laat weet indien jy nog inligting benodig. Dankie Lizelle
Suur asb vir my meer inligting oor die club
Goeie dag, ek het vandag ‘n e-mail gestuur. Laat weet indien jy nog inligting benodig. Dankie Lizelle